Important Notice: Our web hosting provider recently started charging us for additional visits, which was unexpected. In response, we're seeking donations. Depending on the situation, we may explore different monetization options for our Community and Expert Contributors. It's crucial to provide more returns for their expertise and offer more Expert Validated Answers or AI Validated Answers. Learn more about our hosting issue here.

Watter ProZ.com-fooie word met werksgeleenthede geassosieer?

Met watter word
0
Posted

Watter ProZ.com-fooie word met werksgeleenthede geassosieer?

0

Direkte werksgeleenthede: Uitkontraktering is gratis. Dis ook gratis om ‘n profiel te hê vir die doel om direkte werksgeleenthede te kry. Geplaaste werksgeleenthede: Om ‘n werksgeleentheid te plaas, is gratis. Om te antwoord en ‘n kwotasie te pos, is gratis en onbeperk vir ProZ.com-lede. Niebetalende werfgebruikers moet $1 (of 100 browniz) betaal vir elke kwotasie wat hulle plaas. Om Kitswerksgeleenthede word ‘n kommissie op die algehele waarde van die werksgeleentheid deur ProZ.com geneem. Die betaling wat vir Kitswerksgeleenthede gewys word, is die betaling wat vir die diensverskaffer beskikbaar is; die kommissie is reeds afgetrek.

Related Questions

What is your question?

*Sadly, we had to bring back ads too. Hopefully more targeted.

Experts123