Wat is outomatiese verwysers?
Outomatiese verwysers verskyn aan ‘n uitkontrakteerder nadat hulle ‘n werksgeleentheid gepos het. Die ProZ.com-stelsel kies outomaties die top vyf ProZ.com-lede wat die beste by die spesifieke werksgeleentheid se kriteria pas. Die uitkontrakteerder sien dan die lys vertalers en kan kliek om direk met hulle kontak op te neem. Uitkontrakteerders bespaar tyd en moeite, en ProZ.com-lede kry meer blootstelling wat in meer werksaanbiedings omskep word.